www.dp2construction.co.za

spanne

Kliek op enige span om tye, opponente en baan te sien.

Wedstryd skedule

5:00 pm
Baan 1

De Hoop vs Worcester Noord

5:00 pm
Baan 2

Welgemoed (Netbal) vs Eikestad

5:00 pm
Baan 3

Hermanus vs Lochnerhof

5:00 pm
Baan 4

Bastion vs Hugo Rust

5:20 pm
Baan 1

Rhenish vs SWPS

5:20 pm
Baan 2

GBPS vs Swartland

5:20 pm
Baan 3

De Kuilen (Netbal) vs Worcester Primer

5:20 pm
Baan 4

De Hoop B vs Overberg

5:40 pm
Baan 1

Hermanus vs De Hoop

5:40 pm
Baan 2

Hugo Rust vs Lochnerhof

5:40 pm
Baan 3

Eikestad vs Bastion

5:40 pm
Baan 4

Worcester Noord vs Welgemoed (Netbal)

6:00 pm
Baan 1

GBPS vs Rhenish

6:00 pm
Baan 2

Swartland vs De Hoop B

6:00 pm
Baan 3

Overberg vs Worcester Primer

6:00 pm
Baan 4

SWPS vs De Kuilen (Netbal)

6:40 pm
Baan 1

De Hoop vs Hugo Rust

6:40 pm
Baan 2

Welgemoed (Netbal) vs Lochnerhof

6:40 pm
Baan 3

Hermanus vs Eikestad

6:40 pm
Baan 4

Bastion vs Worcester Noord

7:00 pm
Baan 1

Rhenish vs Worcester Primer

7:00 pm
Baan 2

Swartland vs SWPS

7:00 pm
Baan 3

GBPS vs De Hoop B

7:00 pm
Baan 4

De Kuilen (Netbal) vs Overberg

7:20 pm
Baan 1

Welgemoed (Netbal) vs De Hoop

7:20 pm
Baan 2

Hugo Rust vs Eikestad

7:20 pm
Baan 3

Worcester Noord vs Lochnerhof

7:20 pm
Baan 4

Bastion vs Hermanus

7:40 pm
Baan 1

Swartland vs Rhenish

7:40 pm
Baan 2

Overberg vs GBPS

7:40 pm
Baan 3

De Hoop B vs De Kuilen (Netbal)

7:40 pm
Baan 4

SWPS vs Worcester Primer

BANE Uitleg

Reëlings

• Slegs o.13 speelsters
• 10 Speelsters – Dogters kan tydens rustyd ruil.
• Bring eie balle en bibs.
• Wedstryde duur 18 minute – ‘n Rustyd van 2 minute word na 8 minute toegelaat.
• Wees asb. betyds langs die baan sodat ons vinnig kan ruil.
• Noodhulp sal beskikbaar wees.
• Daar sal ‘n Snoepie wees.
• Kleedkamers is beskikbaar: Maak gebruik van kleedkamers in Aktiwiteitssentrum.
• Neem opskiet tussen 2 senters om te bepaal wie wedstryd begin.
• Skeidsregters blaas vir hul eie span.
Geen wenspan!! Speel slegs vir genot en om spanne uit te sorteer.
• Speelsters sal elkeen ‘n kospakkie ontvang.
• Skeidsregters en spanbestuurders is welkom om tydens die breuk bo in die De Hoop sentrum iets te ete te kom geniet.
• Daar sal by die Snoepie vir ouers en toeskouers koffie, tee en kos te koop wees.